Tuis arrow Produkte
OpenOffice.org

Image here:
OpenOffice.org 2.0 is 'n kantoorproduktiwiteitsuite wat mens dokumente, sigblaaie, skyfievertonings, grafika en veel meer laat maak.

Download Now Laai OpenOffice.org af
Add to Shopping Cart Koop OpenOffice.org 2.0 (Windows & Linux) (R367.85)

Lees meer...
 
Suid-Afrikaanse sleutelbord

Image here:
Is u gefrustreerd dat u nie u taal behoortlik op u rekenaar kan tik nie?  Het u taal spesiale karakters wat u moeilik vind of tik?

Dan bied die Suid-Afrikaanse sleutelbord 'n manier om maklik Afrikaans, Noord-Sotho, Tswana en Venda te tik in een sleutelbord.
Add to Shopping Cart Koop die Suid-Afrikaanse sleutelbord vir Windows (R150.00)

Lees meer...
 
Mozilla Firefox

Image here:
Firefox is 'n vry en gratis alternatiewe webblaaier wat vinniger en veiliger is as Microsoft Internet Explorer, en is makliker om te gebruik.

Download Now Laai Firefox af

Lees meer...
 
Mozilla Thunderbird

Image here:
Thunderbird is 'n vry en gratis e-poskliënt wat vinniger en veiliger is as Microsoft Outlook Express en makliker is om te gebruik.

Download Now Laai Thunderbird af

Lees meer...
 
Speltoetsers

Image here:
Moeg om die rooi kronkelmerkies te sien wanneer u tik in u taal?  Die speltoetsers wat deur Translate.org.za ontwikkel is, verseker dat u in u taal kan tik sonder die beledigende merkies.

Download Now Laai speltoetsers af

Lees meer...
 
Suid-Afrikaanse skriftipes
Image Al ooit gewonder hoekom u nie die spesiale karakters wat Venda benodig, ḓṱḽṋṅ, kan sien nie? Waarskynlik het u nie 'n skriftipe (font) wat hierdie karakters kan vertoon nie. U benodig die DejaVu-skriftipe wat Translate.org.za uitgebrei het sodat mens daardie karakters kan sien.
Download Now DejaVu-skriftipe
Lees meer...
 
Translate.org.za-T-hemp

Image here:
Vertel ons hoeveel mense vra oor die betekenis van die leë praatwolkie.  Die praatwolkie op die voorkant maak 'n onbeskaamde stelling oor die nood aan sagteware in u taal.

Add to Shopping Cart Koop T-hemp (R150.00)

Lees meer...
 
Geborduurde Translate.org.za-T-hemp

Image here:
U wil eerder iets diskreet hê as die SKREEUENDE praatwolkie.  Veral  by die werk waar mense dalk sal vra wat die leë praatwolkie beteken.

Add to Shopping Cart Koop geborduurde T-hemp (R150.00)

Lees meer...