Tuis arrow Nuus arrow Firefox arrow Firefox 1.0 in Afrikaans
Firefox 1.0 in Afrikaans
The News - Firefox
Friday, 17 December 2004

Die eerste pakket vir Firefox 1.0 in Afrikaans is gereed om getoets te word.

Firefox 1.0  in Afrikaans

Om te toets, doen die volgende:

  • Laai 'n kopie van Firefox af
  • Begin Firefox
  • Van binne-in Firefox installeer die taalwisselaar (language switcher) (klik blot op die skakel en volg die instruksies)
  • Weereens van binne-in Firefox installeer die Afrikaanse vertalings
  • Kies Afrikaans as die koppelvlaktaal deur te gaan na Tools -> Languages en Afrikaans te kies
  • Begin Firefox oor en geniet die Afrikaanse blaai-ervaring!

 

This is a test build so you will see various English messages. These are being corrected. You might want to join the Afrikaans team and lend a hand.

 
< Vorige