Tuis arrow Nuus arrow Geleenthede, praatjies & voorleggings arrow OpenOffice.org-vrystellingsdag
OpenOffice.org-vrystellingsdag
The News - Geleenthede, praatjies & voorleggings
Saturday, 28 August 2004
Vandag was die amptelike vrystelling van OpenOffice.org in Zoeloe, Noord-Sotho (Pedi) en Afrikaans. Die geleentheid het plaasgevind by die vieringe van Vryesagtewaredag deur SITA gehou in Johannesburg. Dwayne Bailey het die programrede gelewer in die volgende toespraak om die vrystelling aan te kondig.
 
< Vorige   Volgende >