| Aangaande |
|
Translate.org.za is 'n organisasie sonder winsbejag wat Vrye en oopbronsagteware skep wat Suid-Afrikaners bemagtig. Die Translate-projek het begin in 2001 met die visie om Vrye en oopbronsagteware te verskaf wat in die elf amptelike tale van Suid-Afrika vertaal is. Vrye Sagteware in 'n mens se eie taal is ware bemagtiging. Finansiering & borgeVerskeie organisasies het die werk van Translate.org.za gefinansier oor die jare. Ons wil hulle graag bedank, want sonder hulle milde ondersteuning sou ons nie kon bereik wat ons tot op hede bereik het nie. In chronologiese volgorde is dit:
PrestasiesBy Translate.org.za is ons trots op wat ons oor die jare vermag het. Ons glo dat ons oplossings nie net individue op praktiese maniere help nie maar ook taal bevorder. Ons sien ook ons werk as 'n katalis vir verskaffers van eiendomsagteware wie se lippetaal in aksies verander wanneer ons pogings dreig om te wys hoe min hulle gedoen het. Die volgende is 'n lys van sleutelprestasies van die organisasie:
|

Aangaande 
