| Laai speltoetsers af |
|
Met Firefox en Thunderbird kan mens byvoegings soek en installeer van binne-in die program. Mens kan ook elkeen van hierdie byvoegings se bladsy besoek en die byvoeging van daar af aflaai.
Ons tale is ryk in diversiteit, en speltoetsers moet vir elke taal spesifiek gebou word. Al is al die speltoetsers nog nie ewe goed nie, hou ons vol om hierdie speltoetsers te verbeter, en ons verwelkom u bydraes. |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| < Vorige |
|---|

Laai af
