Tuis arrow Produkte arrow Speltoetseraflaaie
Speltoetseraflaaie

As u die Mozilla-aflaaiskakels in Firefox klik, sal dit dalk probeer om die speltoetser as een van sy eie uitbreidings te installeer. Regsklik eerder en stoor die lêer op die hardeskyf sodat u dit in Thunderbird kan installeer vanaf die hardeskyf.

Taal  Weergawe Kwaliteit*Firefox en Thunderbird
OpenOffice.org
Afrikaans
Afrikaans
20070611Baie goed Download Now Laai af vir 2.0
Download Now Laai af vir 1.5

Download Now Laai af

Engels (Suid-Afrika)
English
20060120Uitstekend Download Now Laai afDownload Now Laai af
Ndebele
isiNdebele
20060120Eenvoudig Download Now Laai afDownload Now Laai af
Noord-Sotho
Sepedi
20060120Eenvoudig
Download Now Laai afDownload Now Laai af
Swazi Siswati
20060705EenvoudigDownload Now Laai afDownload Now Laai af
Suid-Sotho
Sesotho
20060123EenvoudigDownload Now Laai afDownload Now Laai af
Tsonga
Xitsonga
20060123EenvoudigDownload Now Laai afDownload Now Laai af
Tswana
Setswana
20060123EenvoudigDownload Now Laai afDownload Now Laai af
Venda
Tshivenḓa
20060706EenvoudigDownload Now Laai afDownload Now Laai af
Xhosa
isiXhosa
20060123EenvoudigDownload Now Laai afDownload Now Laai af
Zoeloe
isiZulu
20060120EenvoudigDownload Now Laai afDownload Now Laai af


* Kwaliteit: Ons gee 'n gradering van ons speltoetsers:

  • Uitstekend - kan vir enige speltoetsing gebruik word
  • Baie goed - daar is 'n paar grensgevalle of situasies waar samestellings dalk nie erken sal word nie
  • Goed - goeie dekking, maar voor die hand liggende woorde ontbreek
  • Eenvoudig - nog nie goed genoeg vir algemene speltoetsing nie.  Nuttig vir dié wat wil help om die speltoetser te verbeter na die volgende vlak.
 
 
< Vorige