| Internasionale dag vir Vrye Sagteware |
|
16 September is Internasionale dag vir Vrye Sagteware en Translate.org.za neem deel aan 'n funksie wat plaasvind by die kampus van die Departement van Wetenskap en Tegnologie in Pretoria. Lees hier meer oor hierdie geleentheid. Die Dag vir Vrye Sagteware is 'n geleentheid wat wêreldwyd gevier word om Vrye en oopbronsagteware te herdenk, om plaaslike inisiatiewe in die oopbronwêreld uit te beeld en om meer mense toe te laat om oor Vrye Sagteware te leer. Volg hierdie kaart na die WNNR-kampus om by die Departement van Wetenskap en Tegnologie se kantore in Pretoria te kom en gaan na gebou 53. Almal is welkom en ingang is gratis.
Translate.org.za will be hosting the following events during the day:
|
| < Vorige | Volgende > |
|---|


