|
Mail & Guardian: SA-tale: een sleutelbord gepas vir almal |
|
Wednesday, 11 October 2006 |
|
" 'n Sleutelbord is ontwikkel wat tik in al elf amptelike tale van Suid-Afrika moontlik maak, sê Dwayne Bailey, direkteur van Translate.org.za hierdie week. Translate.org.za is 'n nieregeringsorganisasie wat fokus op die lokalisering van oopbronsagteware in al elf amptelike tale." "Die sleutelbord sal 'n persoon toelaat om al die nodige karakters te tik in Venda, Noord-Sotho, Tswana en Afrikaans." Lees die volledige artikel in die Mail & Guardian (Engels)
|