|
Tectonic: Oopbronsagteware: 'n Realiteit vir SA? |
|
Tuesday, 07 November 2006 |
|
Alhoewel dit as 'n resente modewoord mag voorkom, loop die Suid-Afrikaanse regering al langer as 12 jaar reeds oopbronsagteware met sukses. Maar hoe vêr is Suid-Afrika daarvan om weg te beweeg van eiendomsagteware? ... ... In terme van oopbronopname val Suid-Afrika tans in die "Verbeteringfase"... Dit beteken dat ons nou kyk na nuwe verkryging en dat daar toenemende bewustheid en ondersteuning is, asook die verbeterde kapasiteit en volhoubaarheid. Om die waarheid te sê, Suid-Afrika het die eerste veeltalige produksuite geproduseer wat Afrikatale gebruik, ontwikkelinge wat slegs in die volwasse stadium verwag word... Lees die hele Tectonic-artikel
|