African ICT Achiever Award

Op 25 November 2006 het Translate.org.za die eervolle African ICT Acvhiever Award gewen in die kategorie 'Top Burgerlike Vereniging vir die Oorbrugging van die Digitale Gaping in Afrika'.

Ons persvrystelling

Die volledige lys van wenners

Laai ons sagteware gratis af

Download Now OpenOffice.org - kantoorsuite
Download Now Firefox - webblaaier
Download Now Thunderbird - e-posprogram
Download Now Suid-Afrikaanse sagtewaresleutelbord (Download Now gebruikers- en installasiegids)
Download Now Speltoetsers - vir OpenOffice.org, Firefox en Thunderbird
Ander produkte...

Koop aanlyn en ondersteun ons werk

Add to Shopping Cart OpenOffice.org 2.0 (R367.85) - kantoorsuite in die 11 amptelike tale, insluitend speltoetsers vir Afrikaans en Suid-Afrikaanse Engels.
Add to Shopping Cart Suid-Afrikaanse sagtewaresleutelbord (R150.00) - CD, instruksiegids en kitsnaslaankaart.

Aanhalings

Dwayne Bailey, stigter en besturende direkteur van Translate.org.za het gesê, "Aangesien 2006 die jaar van Afrikatale is, is dit mos net reg dat 'n organisasie wat taalsake aanspreek in Inligtings- en kommunikasietegnologie die ICT Achievers Award wen vir die oorbrugging van die digitale gaping."

Abe Mathibela, verhoudingbestuurder by Translate.org.za het gesê, "Dit is 'n deurbraak nou dat die algemene mites en drogredes wat sê dat ons nie rekenaars in ons eie taal kan gebruik nie, die hoof gebied is. Daar is 'n klomp dinge wat nou regoor Afrika kan gebeur om die uitsluiting van Afrikatale die hoof te bied."

Foto's

Image here:ICT Achiever Award van naby
ICT Achiever Award van naby

Image here:Dwayne wat die ICT Achiever Award vashou
Dwayne wat die ICT Achiever Award vashou

 
 
< Vorige