| SAfm: Jozi Live - Oorbrugging van die Digitale Gaping Toekenning |
|
28 November 2006: Die program "Jozi Live" op SAfm het 'n onderhoud met Dwayne Bailey, Direkteur van Translate.org.za gevoer, nadat Translate.org.za die toekenning "Top Civil Society/NGO to bridge the digital divide in Africa" gewen het. Jy kan na die onderhoud luister deur hierdie opname af te laai. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|


