| RSG Onderhoud op Spektrum |
|
29 November 2006: Die program "Spektrum" op Radio Sonder Grense het 'n onderhoud gevoer met Andreas Pauley van Translate.org.za, nadat Translate.org.za die toekenning "Top Civil Society/NGO to bridge the digital divide in Africa" gewen het.
U kan na die onderhoud luister deur hierdie opname af te laai. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|


