|
Tectonic: tuXlab Linux-vrysteling teiken opvoeding |
|
Inkululeko Technologies gaan hierdie week die eerste vrystelling doen van tuXlab, 'n GNU/Linux-bedryfstelsel vir skole gebasseer op die gewilde verspreiding gebruik deur die Shuttleworth-stigting om laekoste Linux-rekenaarlaboratoriums regoor Suid-Afrika te verskaf...
...tuXlab sluit 'n reeks taalkeuses in wat deur die Translate.org.za-projek verskaf word. Baie van die ingesluite toepassings is beskikbaar in Afrikaans, Xhosa en Zoeloe. Meer tale raak beskikbaar en die lys van ondersteunde toepassings groei vinnig.
Lees die volledige Tectonic-artikel
|