Tuis arrow Nuus arrow Topstories arrow Mail & Gaurdian: Wes-Kaapse polisie staar moontlike regsaksie in die gesig oor taalbeleid
Mail & Gaurdian: Wes-Kaapse polisie staar moontlike regsaksie in die gesig oor taalbeleid

Die FW de Klerk Stigting het gedreig met regsaksie teen die Wes-Kaapse polisie se slegs Engels-taalbeleid.

Dit het Donderdag gesê dat as dit nie teen Maandag 'n formele antwoord van die provinsiale kommissaris Mzwandile Petros gekry het nie, dit 'n hofbevel sal aanvra wat hom verplig om die beleid te belyn met die nasionale polisievereistes.

Paul Hoffman, direkteur van die Sentrum vir Grondwetlike regte van die FW de Klerk Stigting, sê die provinsiale polisie se besluit dat slegs Engels gebruik word vir alle interne, insluitend radiokommunikasie is "onaanvaarbaar en ongrondwetlik".

Lees die Mail & Guardian-artikel

 
< Vorige   Volgende >