Tuis arrow Nuus arrow Topstories arrow Cape Argus: Koos wen taalsaak teen BMW
Cape Argus: Koos wen taalsaak teen BMW

Die hoofsweep van die Inkatha Vryheidsparty, Koos van der Merwe, het sy taalvoorval met BMW gewen.

Laas week het Van der Merwe, wat bekend is vir ongewone maniere om sy punt oor te dra in parlement, aangedring om van Afrikaanse diensvorms voorsien te word toe hy sy voertuig ingeneem het vir 'n gewone diens by 'n BMW-handelaar in Pretoria.

Toe BMW eers weier en aandui dat besigheid in Engels gedoen word, het Van der Merwe die saak na Afriforum geneem (verbonde aan Solidariteit), wat gedreig het om die luuksemotorvervaardiger te boikot indien onderhandelings sou misluk.

Lees die volledige Cape Argus-artikel

 
< Vorige   Volgende >