Tuis arrow Nuus arrow Koerant- en internetartikels arrow Mail & Guardian: Afrikatale word bedreig, sê visepresident
Mail & Guardian: Afrikatale word bedreig, sê visepresident

"Suid-Afrika staan die gevaar om 'n Afrikaland te word waar sy burgers nie Afrikatale kan praat, lees of skryf nie", sê visepresident Phumzile Mlambo-Ngcuka Donderdag.

[Red: Miskien sou haar boodskap meer oortuigend gewees het as sy dit in haar moedertaal gelewer het. Dink u die visepresident gebruik sagteware in haar moedertaal? Kom ons vra haar.]

Lees die volledige artikel in die Mail & Gaurdian

Die voorbereide toespraak

 
< Vorige   Volgende >