Tuis arrow Nuus arrow Topstories arrow Opgedateerde sagteware in alle amptelike tale van Suid-Afrika
Opgedateerde sagteware in alle amptelike tale van Suid-Afrika
Vandag ~ Internasionale moedertaaldag ~ het Translate.org.za opgedateerde weergawes vrygestel van die reeks rekenaarprogramme wat beskikbaar is in die 11 amptelike tale van Suid-Afrika. Sien gerus ons nuusbrief om meer te lees oor ons prestasies en planne wat voorlę.

Laai ons sagteware gratis af

Download Now OpenOffice.org - kantoorsuite
Download Now Firefox - webblaaier
Download Now Thunderbird - e-posprogram
Download Now Suid-Afrikaanse sagtewaresleutelbord (Download Now gebruikers- en installasiegids)
Download Now Speltoetsers - vir OpenOffice.org, Firefox en Thunderbird
Ander produkte...

Koop aanlyn en ondersteun ons werk

Add to Shopping Cart OpenOffice.org 2.0 (R367.85) - kantoorsuite in die 11 amptelike tale, insluitend speltoetsers vir Afrikaans en Suid-Afrikaanse Engels.
Add to Shopping Cart Suid-Afrikaanse sagtewaresleutelbord (R150.00) - CD, instruksiegids en kitsnaslaankaart.

 
 
< Vorige   Volgende >