| FAK vra Pandor vir nasionale veldtog oor moedertaalonderrig |
|
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings, die FAK, het 'n beroep gedoen op die Minister van Onderwys, Naledi Pandor, om 'n nasionale veldtog van stapel te stuur om ouers te oortuig van die waarde van moedertaalonderrig. Lees die volledige mediaverklaring hier. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|


