Tuis arrow Nuus arrow Topstories arrow Studente vertaal webpos in plaaslike taal
Studente vertaal webpos in plaaslike taal
Xhosa-sprekers het Rhodes Universiteit se Horde e-posstelsel in 'n 48-uur Translate@thon vertaal. Die vertaalde sagteware is die eerste toepassing van sy soort wat die universiteit se studente en personeel sal toegang gee tot e-pos in hulle moedertaal.

Lees die volledige Tectonic-artikel
 
 
< Vorige   Volgende >