| SA span dateer vertaalprogramme op |
|
Die Suid-Arikaanse vertaalspesialiste, Translate.org.za, het nuwe weergawes van die Translate toolkit en Pootle vrygestel. Pootle en die Translate toolkit is vry programme vir aanlyn lokaliseringbestuur en vir vertaling. Lees die volledige artikel by Tectonic. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|


