| Bekroonde Afrikaanse webblaaier vrygestel |
|
Die populêre webblaaier, Mozilla Firefox, word nou amptelik vrygestel in Afrikaans. Die Afrikaanse vertaling is die werk van die bekroonde organisasie sonder winsbejag, Translate.org.za en sy gemeenskap van vrywilligers. Lees ons volledige mediaverklaring. Die nuutste weergawe kan gratis afgelaai word vanaf http://www.mozilla.com/firefox/all.html |
| < Vorige | Volgende > |
|---|


