| Laai OpenOffice.org af |
|
Die installasielêers is beskikbaar vir Windows en vir Linux (Afrikaans). Die installeerder vir weergawe 2.0.3 bevat al die tale en hoef nie apart vir elke taal afgelaai te word nie. Die taalpak kan geïnstalleer word indien mens reeds die Engelse weergawe met die selfde weergawenommer geïnstaller het.
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Volgende > |
|---|

Installeerder
.deb
