| Pansat pak departement in hof oor nommerplate se nie-veeltaligheid |
|
... in Julie 1999 [is] ’n klag by Pansat ingedien oor die beskrywing van die provinsie op nommerplate, sonder dat voorsiening gemaak is vir dieselfde bewoording in Afrikaans en/of Tswana. “Die voorrang wat Engels geniet, skep ’n ongelyke verhouding tussen dit en ander tale,” het me. Ntombenhle Nkosi, uitvoerende hoof van Pansat, gesê. Lees die volledige berig in Beeld. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|


