| Afrikaanse speltoetser vir Firefox en Thunderbird |
|
Kort op die hakke van die amptelike vrystelling van Mozilla Firefox in Afrikaans, is 'n speltoetser vir die webblaaier Firefox en die e-posprogram Thunderbird nou beskikbaar. Lees ons volledige mediaverklaring. Om die speltoetser te kan gebruik, maak seker dat Firefox (of Thunderbird) geïnstalleer is. Die speltoetser kan gratis afgelaai word vanaf https://addons.mozilla.org/firefox/browse/type:3. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|


