Afrikaanse speltoetser vir Firefox en Thunderbird
Kort op die hakke van die amptelike vrystelling van Mozilla Firefox in Afrikaans, is 'n speltoetser vir die webblaaier Firefox en die e-posprogram Thunderbird nou beskikbaar.

Lees ons volledige mediaverklaring. Om die speltoetser te kan gebruik, maak seker dat Firefox (of Thunderbird) geïnstalleer is. Die speltoetser kan gratis afgelaai word vanaf https://addons.mozilla.org/firefox/browse/type:3.  
 
< Vorige   Volgende >