Tuis arrow Nuus arrow Topstories arrow Lokaliseringswerkswinkel
Lokaliseringswerkswinkel
Translate.org.za is gashere vir 'n aantal kenners in Afrikatale en lokalisering van regoor die kontinent. Die afgevaardiges is hier om deel te neem aan die tweede werkswinkel vir die Pan-Afrika Lokaliseringsprojek wat deel vorm van 'n driejaarlange projek onder befondsing van die IDRC om kapasiteit te bou vir lokalisering in Afrikatale insluitend Arabies.  
 
< Vorige   Volgende >