| Red die woordeboek op Internasionale Moedertaaldag |
|
21 Februarie is Internasionale Moedertaaldag en Translate.org.za het pas 'n nuwe inisiatief genaamd 'Dictory' van stapel gestuur om woordeboeke weer nuttig te maak. Baie mense het woordeboeke op hulle boekrakke wat net sit en stof vergaar. Niemand wil 'n woordeboek weggooi nie, en ons wil graag nuwe lewe gee aan u ou woordeboeke. Translate.org.za sal u woordeboek vir die volgende gebruik:
Indien u 'n woordeboek het wat u wil deel, kontak ons gerus by (012) 460 1095 om meer uit te vind, of lewer dit bloot af by: Translate.org.za, Wenningstraat 63A, Groenkloof, Pretoria. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|


