Tuis arrow Nuus arrow Topstories arrow 'n Hupstoot vir Firefox in Luganda
'n Hupstoot vir Firefox in Luganda
In Augustus 2008 het 'n span van Translate.org.za en Rhodes Universiteit besoek afgelê by Makerere Universiteit in Kampala, Uganda. Ons het gepraat oor lokalisering en het 'n translate@thon gehad om groot dele van Firefox 3 in Luganda te vertaal - die grootste plaaslike taal van Uganda. Ons hoop dat mense by die geleentheid sal voortgaan met die werk en die vertalings sal verbeter. Dié wat belangstel in 'n voorlopige taalpak, kan dit gerus aflaai. Let daarop dat mens reeds Firefox 3.0 geïnstalleer moet hê.
 
 
< Vorige   Volgende >