| Sowetan: Die reg het 'n nuwe taal |
|
Sowetan berig dat Tswana vir die eerste keer gebruik is as voertaal vir die verrigtinge in 'n hof in die Noordwesprovinsie. "Wat vandag gebeur het, is 'n verwesenliking van 'n kabinetresolusie van 2003 om gelykheid onder alle Suid-Afrikaanse tale te bewerkstellig" Lees die volledige artikel in die Sowetan |
| < Vorige | Volgende > |
|---|


