Tuis arrow Nuus arrow Topstories arrow Vrystelling van OpenOffice.org 3
Vrystelling van OpenOffice.org 3
Ter viering van Menseregtedag stel Translate.org.za weergawes van die populêre OpenOffice.org vry in plaaslike tale.  By Translate glo ons dat die reg om sagteware in mens se moedertaal te gebruik, 'n belangrike mensereg is.

Die Translate-weergawe van OpenOffice.org bevat vertaalde koppelvlakke, speltoetsers en ander aanpassings vir Afrikaans, Noord-Sotho en Engels.

Add to Shopping Cart Koop u kopie van OpenOffice.org 3 (Windows & Mac) (R385.00) en geniet sagteware pasgemaak vir Suid-Afrikaners.
 
 
< Vorige   Volgende >