| Suid-Afrikaanse sleutelbord |
|
Is u gefrustreerd dat u nie u taal behoortlik op u rekenaar kan tik nie? Het u taal spesiale karakters wat u moeilik vind of tik? Dan bied die Suid-Afrikaanse sleutelbord 'n manier om maklik Afrikaans, Noord-Sotho, Tswana en Venda te tik in een sleutelbord. Die volgende kan afgelaai word: Die sleutelbord is gelisensiëer onder die GNU GPL. Kommersiële handelaars is welkom om ons te kontak omtrent alternatiewe lisensiëring. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|

Koop die Windows-sleutelbord (R150.00)
Sleutelbord en lettertipe vir Windows
DejaVu-lettertipe
Kitsnaslaangids
