
Welkom by Translate.org.za, 'n organisasie sonder winsoogmerk wat fokus op lokalisering, of vertaling van Oopbronsagteware in Suid-Afrika se 11 amptelike tale. Translate gryp in waar rekenaars hulle gebruikers in die steek laat. Gevolglik het ons skriftipes vir Venda geskep en 'n Suid-Afrikaanse sleutelbord, afgesien van ons lokalisering van GNOME, KDE, OpenOffice.org, Firefox en Thunderbird.
| |||||||